Jo-lize Groenewald

Administratiewe beampte / Mediese Adviseur

Werksondervinding: Jo-lize matrikuleer in 2000 aan Hoërskool Goudini. Hierna word sy aangestel by Vodashop Worcester as Persoonlike Assistent / Verkope . In 2004 sluit sy aan by die Hermitage span en is werksaam as Mediese Adviseur. Sy is ook betrokke in die Finansiële Afdeling.