Mediese Adviseur
Werksondervinding: ln 1998 matrikuleer Floretha aan Worcester Gimnasium, waarna sy by Worcester Kollege ‘n Sekretariële kursus voltooi. Sy begin haar werkloopbaan as Algemene Assistent by ‘n oogkundige en in 2003 aanvaar sy ‘n betrekking as Sekretaresse by die Munisipaliteit. In 2008 sluit sy aan by die Hermitage Health span.