Assistent vir Ferdie: Eise Afdeling
Werksondervinding: Amby matrikuleer in 2008 aan die Hoërskool Montana Worcester. In 2011 begin sy met haar diploma as Bestuursassistent by Boland College in Worcester. Hierna werk sy as ontvangsklerk by Integro Makelaars en in 2016 aanvaar sy ’n pos by Worcester Voorbereidingskool as ’n klas assistent. Amby sluit by Hermitage Advies Groep aan in 2017.