wimpie

Wimpie Crous

Lewensversekering & Beleggings Assistent

Werksondervinding: Wimpie matrikuleer aan Worcester Hoër Handelskool in 1979, waarna sy werksaam is by Sanlam Hoofkantoor. In 1981 begin sy by Sanlam Makelaars werk en vanaf 1997 is sy in diens van ABSA Makelaars. Sy aanvaar ’n pos by Hermitage Makelaars in 2006, maar verlaat die span in 2011 om weer haar plek by ABSA Makelaars in te neem. In 2014 sluit sy weer by die Hermitage span aan.