theo

THEO OOSTHUIZEN

Finansiële Adviseur

Werksondervinding: Theo matrikuleer in 2007 aan Hoërskool Paarl Gimnasium waarna hy in 2008 sy kommersiële duiksertifikaat ontvang. In 2009 begin hy Bemarkingsbestuur studeer aan Boland Kollege, Stellenbosch. Theo sluit in 2011 by Hermitage aan as ons eerste Intern Student. Sy 18 maande internskap was so suksesvol dat hy in 2012 ’n voltydse pos aangebied word.