Willie du Preez

Willie du Preez
25 November, 2015
    

Hermitage Finansiële Dienste en Makelaars vorm so ’n integrale deel van my finansiële beplanning, versekering en gesondheid sedert ek in 2003 na die Wes-Kaap verhuis het. ’n Absolute eenstop diens wat al my behoeftes kan aanspreek.  Hulle personeel is hulpvaardig en vriendelike. Hulle laat my altyd soos nr.1 voel, maar meer so, hulle kry dinge gedoen!

This entry was posted in . Bookmark the permalink.