25 November, 2015
Ek het met elke eis wat ek nog gehad het net flinke diens van Hermitage se personeel ontvang al was daar openbare vakansiedae betrokke. Hulle is altyd beskikbaar en bereid om daardie ekstra myl te stap vir my. Baie dankie Hermitage en al die personeel vir jul vriendelike en vinnige diens.