Eikerivier Boerdery

Ek wil net ’n slag baie dankie sê vir julle fantastiese diens wat ons elke keer van julle kry, dit maak nie saak of dit ’n versekerings eis of beleggings advies is nie. Julle neem elke keer die “probleem” van ons skouers af en hanteer dit sonder moeite en sommer in ’n rekordtyd ook. Dit is altyd lekker om met julle te werk. Hermitage Makelaars is die besigheid met die bekwaamste en vriendelikste mense.

Eikerivier Boerdery

This entry was posted in . Bookmark the permalink.