Bertie Kotze

Ek stap al vir 25 jaar ’n pad met Hermitage en hulle het my lewe baie makliker gemaak in daardie tye wat die noodlot my onverwags getref het.

Hulle menslike benadering, onmiddellike bystand en professionele diens was voorwaar ’n riem onder die hart.  Ek kan hulle met vrymoedigheid aanbeveel.

Makelaars waar jy veel meer as net ’n nommer is

This entry was posted in . Bookmark the permalink.