André Koegelenberg en Johan Pool

Beide vennote van ACDC Express Worcester, het ‘n lang geskiedenis by Hermitage vir hul persoonlike versekering met uitstekende diens deur die jare. Dit was dus ‘n logiese en maklike keuse om ons besigheid vesekering ten volle ook deur Hermitage te doen so 3½ jaar terug.

Op 10 Julie 2019 is ons besigheid deur ‘n brand verwoes, na ‘n gas ontploffing in die straat voor ons winkel. Ons het alle voorraad/toerusting, ens. verloor. Hermitage se bystand tydends die ramp was uitstekend en uitbetalings was vinnig afgehandel. Ons herversekering is weer deur Hermitage gedoen en ons sien uit na ‘n lang gesonde verhouding.

Vennote van ACDC Express Worcester

This entry was posted in . Bookmark the permalink.