Susan-Maritz

SUSAN MARITZ

Assistent vir Louis: Korttermynversekering & Eise

Werksondervinding: Susan matrikuleer in 2003 aan Hoërskool Hexvallei in De Doorns. Vanaf 2004 is sy as Onderskrywer en Eiseklerk werksaam by M & C Makelaars, wat later deur PSG Konsult oorgekoop word. Sy studeer deeltyds en behaal haar (BCom) Graad in Finansiële Bestuur in 2015. Hermitage bekom haar dienste in 2013.