sonel

SÓNEL JOOSTE

Assistent vir Louis: Korttermynversekering & Eise

Werksondervinding: Sónel matrikuleer in 2001 aan Höerskool Paarl Gimnasium. Sy het in 2002 by Finmar Finansiële Dienste aangesluit en daarna by PSG Konsult Vredenburg as korttermyn assistent gewerk. In 2008 keer sy terug na Finmar Finansiële Dienste as onderskrywer in Korttermynversekering. Hermitage verwelkom haar in 2011.