silvia_tolken

Silvia Tolken

Assistent vir Louis Groenewald: Korttermyn Versekering

Werksondervinding: Silvia matrikuleer in 1996 aan Constantia Hoërskool, Kaapstad.
Hierna voltooi sy ‘n kursus in Educare en begin in 1998 werk as ‘n winkel bestuurderes in die Paarl.
Sy sluit as ontvangsdame aan by Status Makelaars in die Paarl en bekleë later ‘n pos as eise- en onderskrywingsklerk.
Sy verhuis egter na Vredendal en is vanaf Mei 2010 werksaam by MMR Makelaars as ‘n Makelaars Assistent.
In Junie 2018 sluit sy by Hermitage Advies Groep aan.