shonay

SHONAY SCHEEPERS

Mediese Fondse Assistent

Werksondervinding: Shonay matrikuleer aan Esselenpark Hoërskool in 1997. Hierna is sy werksaam by Edgars (Edcon) Worcester tot 2006. Sy het ook ’n posisie beklee as Administratiewe Klerk by ’n plaaslike Handelswarewinkel. In 2011 aanvaar sy ’n betrekking as Ontvangsdame by Muller, Terblanche & Beyers Prokureurs en drie jaar later neem sy haar plek by Hermitage in. In 2016 behaal sy haar HRM (Menslike Hulpbronne) diploma aan Boland Kollege.