monique

Monique Henning

Assistent vir Anél: Korttermynversekering

Werksondervinding: Monique matrikuleer in 2006 aan die Hoërskool Montana, waarna sy aan Northlink Kollege haar Diploma in Kosmetologie verwerf. Daarna bedryf sy vir ‘n aantal jare haar eie Skoonheidsalon en in 2014 sluit sy aan by Muller, Terblanche & Beyers Prokureurs. In 2015 bekom sy ‘n betrekking as Administratiewe Assistent by Stofberg Versekeringsmakelaars en in 2017 sluit sy by Hermitage Advies Groep aan.