marianna

MARIANNA VICTOR

Assistent vir Anél: Korttermynversekering

Werksondervinding: Marianna matrikuleer in 1984 aan die Hoërskool Langenhoven te Riversdal. Hierna werk sy in die Groothandel-industrie tot sy in 1988 by Allied Bank begin werk. In dieselfde jaar wend sy haar vaardighede aan by Nedbank Finansieringsafdeling. In 2005 aanvaar sy ‘n betrekking by Alpha Makelaars op Worcester en vier jaar later begin sy by Hermitage werk.