lourista

LOURISTA DE JONGH

Assistent vir Louis: Lewensversekering & Beleggings

Werksondervinding: Lourista matrikuleer in 1986 aan Tygerberg Hoër Handelskool in Parow. Hierna verwerf sy haar Nasionale Sekretariële Diploma in Regspraktyk aan die Tygerberg Tegniese Kollege. Sy begin haar loopbaan as Aktetikster by Heyns & Vennote. Gedurende haar jarelange regsloopbaan het sy waardevolle bydraes gelewer by Jan S de Villiers en De Vries, De Wet & Krouwkam. In 2009 verander sy van loopbaan en sluit by Hermitage aan.