lizemari

Lizemari Pienaar

Assistent vir Anél: Korttermynversekering

Werksondervinding: Lizemari matrikuleer in 2008 aan Hoërskool Montana. Na skool het sy fotografie gaan studeer by Creative Latent Productions. Haar loopbaan begin by Stofberg Versekeringsmakelaars as ‘n Makelaars Assistent en in 2017 besluit sy om te gaan Skool gee in Thailand. In 2019 sluit sy by Hermitage se span aan. Sy is tans deeltyds besig met haar graad in Bemarking.