Lisa-Matthee

LISA MATTHEE

Assistent vir Ferdie: Korttermynversekering

Werksondervinding: Lisa matrikuleer in 2001. Sy is vanaf 2005 werksaam by Mutual & Federal as ontvangsdame. In 2006 begin sy met onderskrywing in korttermynversekering. In 2009 begin sy by Integro Makelaars werk as onderskrywer in korttermynversekering. Sy sluit in 2013 by Hermitage aan.