lauren-brown-2

LAUREN BROWN

Assistent vir Edwin: Korttermynversekering

Werksondervinding: Lauren matrikuleer in 2011 te Worcester Montana. Sy tree die Versekeringsbedryf binne in 2012, waar sy haar leerskool begin by Martin Klopper Finansiële Dienste. Daarna betree sy die gasvryheid industrie en is werksaam by Leipzig Country House & Winery. In April 2017 sluit sy aan by Hermitage Advies Groep.