lana

Lana Olivier

Ontvangsdame

Werksondervinding: In 2004 matrikuleer Lana aan Hoërskool Montana. Hierna is sy werksaam as Lektor in die Gasvryheidsindustrie by DCSA ELSEN (Instituut vir Dowes). In 2005 begin sy by H20 International as Verkoopskonsultant en Bemarker werk. Na ‘n jaar aanvaar sy ‘n betrekking by Wes-Kaap Toerisme as Adminklerk, Advertensie- en Bemarkingskoördineerder.
ln 2011 sluit sy by Hermitage aan.