jo-ann

JO-ANN DE VRIES

Assistent vir Ferdie: Korttermynversekering

Werksondervinding: Jo-Ann voltooi haar hoërskoolloopbaan aan JJ du Preez in Parow. Daarna beklee sy ‘n betrekking as Ontvangsdame en later as Bemarker vir Auto & General in Kaapstad. In 1991 verhuis sy na Worcester en werk as Grafiese Ontwerper vir ‘n paar jaar, waarna sy in 2007 as Eiseklerk by Libra Makelaars werk. In dieselfde jaar bekom Hermitage haar dienste.