inge

INGE LATEGAN

Assistent vir Edwin: Lewensversekering & Beleggings

Werksondervinding: Inge matrikuleer in 2003 aan Worcester Gimnasium en studeer daarna Openbare Skakelwese op Stellenbosch. In 2007 word sy aangestel as Makelaarsassistent by ProVérte. Vanaf middel 2012 is sy deel van die Hermitage span.