henda

HENDA JORDAAN

Eise Afdeling Korttermynversekering

Werksondervinding: Henda matrikuleer in 1985 aan die Hoër Handelskool op Worcester en begin in 1986 by Santam werk. In 1990 skuif sy na ABSA Versekeringsmakelaars en in 2000 neem sy ‘n posisie by Nedbank Versekeringsmakelaars. Hermitage bekom haar dienste in 2008.