ilana

ELANA SWART

Assistent vir Edwin: Lewensversekering & Beleggings

Werksondervinding: Elana matrikuleer in 1993 aan Worcester Gimnasium, waarna sy in 1994 aan die Worcester Kollege Rekenaarsekretarieel studeer. In 1995 begin sy haar loopbaan by Ou Mutual as Assistent vir verskeie Verteenwoordigers. In 2002 verskuif sy haar werkplek na Hermitage.