Assistent vir Louis: Korttermynversekering
Werksondervinding: Delmarie matrikuleer in 2005 aan Worcester Gimnasium. Sy betree die Korttermynversekerings bedryf in 2007 waarna sy in 2014 aansluit by die Hermitage Groep. In 2019 voltooi sy haar NQF 4 Kwalifikasie deur Moonstone.