delmarie

DELMARIE CONRADIE

Assistent vir Louis: Korttermynversekering

Werksondervinding: Delmarie matrikuleer in 2005 aan Worcester Gimnasium. Vanaf 2006 is sy werksaam by Standard Bank Worcester as ’n Lewensversekeringsassistent. ‘n Jaar later betree sy die Korttermynversekeringsbedryf. In 2014 bekom Hermitage haar dienste.