Colleen-Human

Colleen Human

Mediese Fondse Assistent

Werksondervinding: Colleen matrikuleer in 2003 aan Hoërskool Montana. Hierna is sy werksaam as Ontvangsdame by Nirwanda Plase in die De Doorns omgewing. In 2007 aanvaar sy ‘n betrekking by Drs. Morrison, du Plessis en Botha Chirurge as Ontvangsdame en Persoonlike assistent vir Dr G C Morrison. In 2011 sluit sy by Hermitage aan.