cisara

CISARA GELDENHUYS

Assistent vir Louis: Lewensversekering

Werksondervinding: Cisara matrikuleer in 1992 aan Hoërskool Vanrhynsdorp en verwerf haar Sekretariële diploma aan Boland Kollege, Stellenbosch. Vanaf 1995-2005 is sy werksaam by verskillende besighede as sekretaresse. Hierna besluit sy om na hul kinders by die huis om te sien. Sy sluit in 2015 by Hermitage aan.