charlene

Charlene Witbooi

Algemene Assistent

Werksondervinding: Charlene matrikuleer aan Langeberg Sekondêr in Robertson. Hierna is sy in verkope werksaam vir ‘n aantal jare en in 2008 sluit sy by Hermitage aan.