Nadine Bryant

Bemarkings Assistent Werksondervinding: Nadine het in 2011 by Worcester Gimnasium matrikuleer. Daarna het sy verder gaan studeer en haar Nasionale Diploma in Kleinhandelbesigheidsbestuur gekry. Hierna werk sy as ‘n finansiële adviseur by Metropolitan vanaf 2016-2019. In 2019, begin Nadine tydelik werk by Hermitage Health, totdat sy in Maart 2020 voltyds aanvaar is.

Nicole de Boer

Junior Administratiewe Assistent Werksondervinding: Nicole matrikuleer in 2013 aan Hexvallei Sekondêre Skool. Hierna voltooi sy ‘n kurses deur Innovator trust.  In 2018 begin sy as ‘n intern by Hermitage en Augustus 2019 word sy permanent in diens geneem.

Jo-lize Groenewald

Administratiewe beampte / Mediese Adviseur Werksondervinding: Jo-lize matrikuleer in 2000 aan Hoërskool Goudini. Hierna word sy aangestel by Vodashop Worcester as Persoonlike Assistent / Verkope . In 2004 sluit sy aan by die Hermitage span en is werksaam as Mediese Adviseur. Sy is ook betrokke in die Finansiële Afdeling.

Floretha Scheepers

Mediese Adviseur Werksondervinding: ln 1998 matrikuleer Floretha aan Worcester Gimnasium, waarna sy by Worcester Kollege ‘n Sekretariële kursus voltooi. Sy begin haar werkloopbaan as Algemene Assistent by ‘n oogkundige en in 2003 aanvaar sy ‘n betrekking as Sekretaresse by die Munisipaliteit. In 2008 sluit sy aan by die Hermitage Health span.

SHONAY SCHEEPERS

Mediese Fondse Assistent Werksondervinding: Shonay matrikuleer aan Esselenpark Hoërskool in 1997. Hierna is sy werksaam by Edgars (Edcon) Worcester tot 2006. Sy het ook ’n posisie beklee as Administratiewe Klerk by ’n plaaslike Handelswarewinkel. In 2011 aanvaar sy ’n betrekking as Ontvangsdame by Muller, Terblanche & Beyers Prokureurs en drie jaar later neem sy haar[…]