beauneeq

Beauneeq Isaacs

Assistent vir Louis: Korttermynversekering

Werksondervinding: Beauneeq matrikuleer in 2009 aan Esselenpark Hoërskool en bekleë in 2011 ‘n administratiewe pos by ‘n prokureurs firma.
In 2014 word sy deel van die Hermitage span.