annsje

ANNSJE DU TOIT

Assistent vir Louis: Lewensversekering

Werksondervinding: Annsje, ’n gebore Kapenaar, verhuis in Januarie 1985 na De Aar in die Noord-Kaap waar sy in 1986 matrikuleer. In 1990 sluit sy by Mutual & Federal in die Vrystaat aan as Korttermyn eiseklerk. Sy trek in 1994 terug Kaap toe en daarna weer Vrystaat toe en aanvaar ‘n posisie as Lewensassistent by Sanlam. In 2014 verhuis sy Worcester toe en begin werk by ‘n makelaar, maar in Januarie 2016 sluit sy by Hermitage aan as Lewensassistent.