anneri

Anneri Neethling

Menslike Hulpbronne / Multiply & Vitality Lojaliteitsprogramme

Werksondervinding: Anneri matrikuleer in 2004 aan Augsburg Landbou Gimnasium. Hierna voltooi sy haar Diploma in Somatologie aan die International Academy of Health & Skin Care. Sy werk as Spa bestuurder op skepe vanaf 2007-2012. In 2016 voltooi sy haar BA Geesteswetenskappe Graad aan die Universiteit van Stellenbosch. Hierna is sy werksaam by Radisson Blu Hotel, Seepunt en in 2018 sluit sy by Hermitage aan.