anne-marie-pool

ANNE-MARIÉ POOL

Vryskut Lewensversekering en Beleggings Assistent

Werksondervinding: In 1985 matrikuleer Anne-Marié aan JJ du Preez Hoërskool in Parow. Vanaf 1986 is sy werksaam by Sanlam Hoofkantoor in Bellville as Persoonlike Assistent, maar sy word in 1989 na Sanlam Worcester verplaas waar sy as Persoonlike Assistent vir die Eenheidsbestuurder en later as Bemarkings Assistent werksaam is. In 1998 bekom Theo Everson Motors haar dienste as Persoonlike Assistent en in 1999 aanvaar sy ‘n betrekking by Hermitage tot haar aftrede einde 2017. Sedertdien kontrakteer sy as Vryskut Assistent in die afdeling.