annaleen

ANNALEAN BRITS

Assistent vir Louis: Korttermynversekering & Eise

Werksondervinding: In 1976 matrikuleer Annalean aan Hoërskool Kempton Park, waarna sy werksaam was by Metropolitan Homes Trust. Sy verhuis in 1987 na Durban waar sy vir 2 jaar werksaam was by Prestasi. Sy verhuis hierna na Welkom en is onder meer by First Bowring en Allianz werksaam. In 1993 sluit sy by Santam Worcester aan en in 1999 word sy by Hermitage aangestel.