anelle

ANELLE VAN SCHALKWYK

Lewensversekering & Beleggings Assistent

Werksondervinding: Anelle matrikuleer in 2003 aan Hoërskool Montana. Vanaf 2004 is sy betrokke in die Kleinhandelbedryf. Tussen 2007 en 2012 was sy by ’n Opleidingsinstansie betrokke. Sy sluit in 2012 by Hermitage aan as Ontvangsklerk. In 2014 word sy bevorder na die Lewensversekering Afdeling.