ANÉL ENGELBRECHT

Assistent vir Anél: Korttermynversekering

Werksondervinding: Anél matrikuleer in 2014 aan Hoërskool Montana. Hierna is sy werksaam as Verkoopsdame by Quenet’s Family Pharmacy, en in Junie 2016 word sy deel van Hermitage se span. Tydens haar dienste by Hermitage studeer Anél ook deeltyds en in 2018 bekom sy ‘n NQF kwalifikasie in Korttermynversekering.