andre-rossea

ANDRÉ ROUSSEAU

Assistent vir Anél & Louis: Korttermynversekering

Werksondervinding: André Rousseau matrikuleer in 2004 by Boston Privaat Skool. Hy studeer hierna Desktop Publishing & Computer Art by Prestige Akademie. In 2008 betree hy die wêreld van Korttermynversekering.

In 2013 sluit hy aan by Innovation Wealth Insurance Brokers (Pty) Ltd en in November 2016 sluit hy by Hermitage Advies Groep aan.